Gesonde Verhoudings
Jun 28, 2020 • Ds. Petrie Spies
‘n Groot deel van ons menswees is ons verhoudings met die mense rondom ons en dus het die kwaliteit daarvan ‘n groot impak op ons lewens, asook ons effektiwiteit in die koninkryk van God.