Gesonde Emosies

Jun 14, 2020    Ds. Petrie Spies

Daar is ‘n nuwe normaal wat gevestig word danksy Covid-19, maar wanneer ons Christus, Heer oor ons lewens maak, word ons deel van nog ‘n nuwe normaal, ‘n Normaal wat radikaal anders is as wat die wêreld vir ons wil hê. God wil ons help om Sy normaal te handhaaf, en dit sluit ons emosies in.