Gesonde Geloof

Jun 21, 2020    Ds. Petrie Spies

Die lockdown het die mat onder ons almal se voete kom uitruk, en ons moes omtrent spartel om aan te pas by wat nou al ‘n nuwe normaal is. In tye soos hierdie kan mens se geloof ‘n paar houe vat, maar dit hoef nie so te wees nie.