Jesaja
Feb 6, 2022 • Petrie Spies
Dit is wanneer mense ontmoetings met God het dat hulle lewe en die manier hoe hulle sien verander. Jesaja het 'n ontmoeting met God gehad en dit het verander hoe hy homself sien asook sy doel vir sy lewe. Ons het die voorreg om te leer uit hierdie ontmoeting sodat ons nie die geleenthede vir ontmoetings met God mis nie.
