Petrus

Feb 20, 2022    Petrie Spies

Ontmoetings met God is wonderlik, maar die eintlike waarde lê in ons reaksie op ons ontmoeting met God. Wat maak ons daarna? Wat maak ons met die visie en missie wat God vir ons gee tydens 'n ontmoeting met Hom? Ons gehoorsaamheid bepaal die storie wat daarna vertel word.