Passie vir Mense
Jan 31, 2021 • Petrie Spies
Dit is belangrik dat ons sal fokus op die dinge waarop God wil hê ons moet fokus in sy koninkryk. God het mense lief en het gesê dat ons liefde vir mekaar sal ook wys dat ons Hom volg.