Passie vir Koninkryk

Jan 24, 2021    Petrie Spies

Baie keer wanneer ons passie vir God se koninkryk nie warm brand nie, is dit omdat ons oor 'n tydperk ritmes en gewoontes in ons geloof ingebou het wat nie gesorg het dat die belyning van ons hart eerste ja is vir God en sy koninkryk nie.