Passie vir God
Jan 17, 2021 • Petrie Spies
Is jou passie vir God nog vuurwarm ten spyte van hoe dit om ons lyk? Jesus het gesê Hy gaan sy kerk bou en NIKS sal dit stop nie. Op watter manier moet jy herfokus om jou passie weer warm te kry? Wat kan jy doen om dit aan te vuur?
