Staan Op

Mar 3, 2024    Riaan Bergh

As beeld draers van God het elkeen van ons die kapasiteit om op te staan vir dit wat reg is in ons verhoudings en veral dan in ons huwelike. Voorbeeldige verhoudings met liefde en respek as grondslag is hoe God verhoudings geskep het. Ons kyk vandag hoe ons dit prakties kan uitleef sodat ons kinders en ander mense geïnspireer kan word vir beter huwelike.