'n Hart Oorgegee
Feb 14, 2021 • Petrie Spies
Dis een ding om 'n hart te hê wat sag en ontvanklik is vir God en sy dinge, dit is iets anders om 'n hart te hê wat oorgegee is aan Hom en in gehoorsaamheid leef aan Hom. Watter keuses het jy nodig om te maak? Uit watter oortuigings het jy nodig om te leef? Watter dissiplines het jy nodig om te ontwikkel?
