'n Nuwe Hart
Feb 21, 2021 • Petrie Spies
Om deel van God se koninkryk te wees en 'n lewe in hierdie koninkryk te leef, het ons 'n nuwe hart nodig. Dit is God wat hierdie nuwe hart gee sodat ons die doel kan uitleef waarvoor Hy ons bestem het en 'n ewigheid saam met Hom kan spandeer.
