'n Sagte Hart

Feb 7, 2021    Petrie Spies

Die rigting van ons hart bepaal wat of wie ons sal sien. Hierdie lewe het 'n geneigdheid om ons harte weg te trek van wat belangrik is en om ons harte hard te maak teenoor God en sy beginsels.