Motiewe vir bediening
May 4, 2025 • Petrie Spies
Ons oortuigings bepaal hoe ons leef. Wanneer dit kom by diensbaarheid is daar sekere oortuigings en motiewe wat ons aksies dring. Ons moet seker maak om ons motiewe en oortuigings stem ooreen met wat God sê sodat ons hart en aksies oorgaan in dieselfde aksies as God.
