Roepings wat nie sin maak

May 11, 2025    Petrie Spies

Wat doen jy as jy ervaar die Here wil hê jy moet iets doen, maar dit maak nie sin nie? Of dit is nie heeltemal in die rigting wat jy beplan het nie? Miskien kan ons op hierdie Moedersdag iets by Jesus die ma, Maria leer oor roepings wat nie sin maak nie.