Brûe na Jesus

May 18, 2025    Petrie Spies

Wie ons is bepaal wat ons doen. As volgelinge van Jesus verwag Hy nie dat ons net meer diensbaar moet wees nie – dit is wie ons is as kinders van God. Ons diensbaarheid is egter nie net om te dien nie, maar om brûe te bou na Jesus self. Ons wil Hom bekend maak. Ons dien mense met Jesus en ons deel Jesus met mense.