Om God te Ken

Jul 19, 2020    Ds. Petrie Spies

'n Gesonde verhouding met God is 'n bron van gesonde perspektief. Wanneer ons gefokus is op Hom en Sy Koninkryk, kweek dit 'n goeie uitkyk oor die probleme en uitdagings in ons lewens.