Terwyl Ons Mekaar Liefhet
Aug 2, 2020 • Ds. Petrie Spies
Om ons naaste lief te hê is een van Jesus se opdragte aan ons wat van die bekendste is, maar dis makliker gesê as gedaan. Naaste liefde gaan ons baie keer iets kos, maar dis altyd die moeite werd.
