Korrekte Perspektief
Jul 12, 2020 • Ds. Petrie Spies
Dawid en Goliat is 'n storie wat ons baie goed ken, maar het jy geweet dat daar nêrens in die Bybel staan dat Goliat 'n reus was nie? Ja hy was groter as die gewone mens, maar in vergelyking met Dawid se God, was hy nog steeds klein.
