Die Gesindheid van ons Gebede

Aug 4, 2024    Petrie Spies

Watter gesindheid neem jy in as jy bid en vir God sekere dinge vra? Dit is belangrik dat ons die gesindheid van ons hart ondersoek as dit kom by ons gebedslewe sodat ons kan bid met die wete dat ons gebede bid wat werklik bid.