Die Karakter van ons Gebede
Jul 28, 2024 • Petrie Spies
Wanneer ons die gebede van mense in die Bybel bestudeer, sien ons sekere karaktereienskappe wat hierdie gebede bevat. Ons moet ons gebede evalueer teen hierdie eienskappe sodat ons ook gebede het wat werklik bid.
