Die Motiewe van ons Gebede
Jul 21, 2024 • Petrie Spies
Hoekom lyk dit asof God sommige gebede nie antwoord nie? Watter rol speel ons motiewe in ons gebede of dit wat God daarmee doen? Die sodat van ons gebede is 'n goeie filter om te bepaal of God se agenda en doelwitte nog in ons harte leef.
