Die Kruis se voordele
Mar 29, 2024 • Petrie Spies
Die paradoks van die kruis is dat daar is 'n ander tipe lewe vir ons beskikbaar as gevolg van Jesus se kruisdood. Die kruis maak dat wanneer ons tot geloof kom, ons op 'n ander manier kan leef reeds hier en nou. Die vereiste daarvan is egter dat ons moet in Jesus glo.