Die Koste Van Die Nuwe Lewe

Mar 17, 2024    Willie de Beer

Jesus maak dit baie duidelik dat as ons Hom wil volg, moet ons onsself neerlê. Dit beteken dat ons in onsself elke dag sal sterf in wat ons wil, en dit wat God wil, sal opneem. In die boodskap bestudeer ons die term Verloën en ons kyk oor na die voorbeeld van Jesus om ons te help om dit daagliks te doen.