Soeke Na Die Een
Mar 24, 2024 • Petrie Spies
Jesus het gekom om te soek en te red die EEN wat verlore is. Net soos Jesus gekom het met 'n spesifieke missie, is dit sy begeerte dat sy kinders dieselfde sal doen. Hy wil hê dat ons opsoek sal wees na die EEN in ons lewe wat ook vir Jesus nodig het en sal doen wat nodig is om hom/haar voor te stel aan Jesus.