Koning Saul
Jul 10, 2022 • Petrie Spies
Koning Saul het gesukkel om God meer te glo as sy omstandighede. Sy omstandighede het gevoelens van onsekerheid, vrees en twyfel gewek. Hierdie gevoelens het gemaak dat hy dinge gedoen het wat teen die wil van God was en selfs dat God hom verwerp het. Al die potensiaal, geleenthede en natuurlike hulpbronne beteken niks as ons nie konstant bou aan ons geloof en ons emosionele gesondheid nie.
