Aäron
Jun 26, 2022 • Willie de Beer
Vandag kyk ons na Aäron se lewe as die eerste boodskap van die Halftyd met Legendes reeks. Wie was hy gewees het, wat was sy hoogtepunte en laagtepunte en wat kan ons van hom leer. Aäron is vandag nog vir elkeen van ons ‘n bemoedigende voorbeeld van God se genade en barmhartigheid.
