Vrees

Nov 15, 2020    Petrie Spies

Vrees kan maklik die motivering word vir baie van die besluite wat ons maak, maar God het ons nie ʼn gees van vreesagtigheid gegee nie, maar van krag en liefde en selfbeheersing. Ons kan egter ons vrees in geloof verander wanneer ons dit reg hanteer.