Verlies en Teleurstelling

Nov 22, 2020  •  Petrie Spies

Hierdie jaar het ons gewys dat dinge in 'n baie kort tyd totaal kan verander, en dat ons soms dinge verloor of moet prysgee wat ons baie na aan die hart lê. Jesus verstaan verlies en teleurstelling, en hy wil ons help om dit te hanteer.