God in jou seisoen
Nov 26, 2023 • Riaan Bergh
Soms is daar gebeurtenisse wat aanleiding gee tot ‘n seisoen in ons lewe. Ons het nodig om saam met Jesus deur die emosies te werk sodat wanneer ons uitgeput word, ons nie reageer vanuit ou denke en gewoontes nie.
