Vreesloos

Jan 23, 2022    Petrie Spies

Jesus nooi ons om Hom te volg, maar waarheen gaan Hy ons lei? Wat gaan ek daaruit kry? Daar is baie dinge wat gebeur as jy Jesus volg, maar vandag ontdek ons wat is een van die primêre dinge wat Jesus wil vestig in dié wat Hom volg. Iets wat nie verander in onseker omstandighede en tye in ons lewens nie, maar iets wat ons kan laat staande bly in hierdie lewe.