Fyn Skrif

Jan 30, 2022    Petrie Spies

Daar is baie voordele om Jesus te volg. Baie dinge in jou lewe sal beter wees en beter raak, maar wat is die uitvangplek? Wat gaan dit my kos as ek Jesus volg? Wat gaan gebeur as my voorkeur en sy voorkeur verskil van mekaar? Hoe hanteer ek dit as wat ek wil en wat Hy wil teen mekaar is?