Egte en Onegte Volgelinge

Nov 30, 2025    Riaan Bergh

Jesus se bergrede is ‘n sterk aanmoediging om ons Christelike weë te evalueer. Vandag uit Mattheus 7, ondersoek ons wat dit beteken om ‘n egte of onegte volgeling te wees, sodat ons kan weet wat dit verg om Jesus te ken.