Vergelding, Vyande en Jou Reaksie

Nov 16, 2025    Petrie Spies

Is jy al ooit deur mense sleg behandel of beledig? Hoe hanteer 'n mens dit as volgeling van Jesus? Hoe werk dit in sy Koninkryk? Jesus se reaksie op hierdie dinge lyk baie anders as hoe die wêreld reageer.