Gewas
Sep 12, 2021 • Petrie Spies
Wat beteken dit as die Nuwe Testament noem dat Christene skoongewas is? Hoekom is dit nodig? Watter effek het dit en hoe kan ons dit verkry? Hierdie week kyk ons na wat Jesus moontlik gemaak het selfs al het mense nie eers besef dit is nodig nie.
