Gesonde vriende in die huwelik

Mar 9, 2025    Willie de Beer

Baie van ons is bekend met die verskillende soorte liefdes wat ons in die huwelik kry. Een van hierdie soorte liefde is ‘n liefde wat diepte het in Vriendskap. Vandag bespreek ons die belangrikheid van vriendskap vir ‘n gesonde huwelik en kyk ook hoe ons weer kan uit kom by ‘n gesonde vriendskap binne die huwelik.