Herstel van Vriendskappe

Mar 16, 2025    Petrie Spies

Wat maak ons wanneer gesonde vriendskappe, nie meer so gesond is nie as gevolg van kwaad, konflik en seer? Hoe herstel ons daardie verhoudings? Hoe maak ons as volgelinge van Jesus – veral as die ander persoon die oorsaak van die probleem is? Daar is 'n klomp beginsels wat ons kan volg in hierdie situasies.