Sleutels vir Gesonde Vriendskappe

Feb 16, 2025    Petrie Spies

Vriendskappe is belangrike verhoudings in ons lewe. Dit kan 'n positiewe of negatiewe invloed in ons lewe hê. Dit is ook die oplossing vir die epidemie van alleenheid in die wêreld – iets wat God ook gesê het is nie goed nie. God het baie beginsels vir ons gegee hoe om gesonde vriendskappe te bou