Hoe om my geloof te deel

Oct 12, 2025  •  Petrie Spies

Een van die grootste vrae vroeër die jaar was – hoe deel ek my geloof met ander mense? Vandag kyk ons hoekom ons dit moet doen; hoe ons moet voorberei en wat ons prakties kan doen.