Lewe soos God jou sien
Oct 19, 2025 • Riaan Bergh
Soms dwaal ons weg van God se weë, dan begin ons sukkel met ons identiteit in Christus en kry ‘n verwronge beeld van jou waarde. Vandag kyk ons hoe om te lewe soos God jou sien.