Glo in Jesus
Apr 7, 2024 • Petrie Spies
Jesus se begeerte is dat ons in Hom sal glo – nie net van Hom sal weet nie; nie net dat Hy geleef het nie, maar dat ons sekerheid op Hom gesteun sal wees in hierdie lewe.