Geken in Familie
Apr 14, 2024 • Petrie Spies
Om GEKEN te word binne die konteks van 'n geestelike familie, is essensieel tot ons verandering, groei en genesing in ons geestelike lewe. Ons het nodig dat mense ons ken en ons het die voorreg om ander mense te ken en by te staan.
