Profesieë oor Jesus (Deel 2)

Dec 19, 2021  •  Willie de Beer

Waaroor gaan Kersfees vir jou? Gaan dit oor persente, familie, vakansie, rus of dalk geld? Lukas kom herinner ons, in Lukas 1, deur 3 profesieë wat die koms van Jesus vir my en jou beteken en wat ons die jaar opnuut weer met Kersfees kan vier.