Kersdag Boodskap

Dec 25, 2021  •  Petrie Spies

Ons almal beleef op verskillende tye donker dae in ons lewens, maar die boodskap van Kersfees is dat Jesus gekom het om lig te bring vir ons verskillende donker dae.