Afgesonder

May 26, 2024  •  Riaan Bergh

Ons sluit die reeks af en kyk hoe mense van God moet lyk en optree. Ons moet verskil van die wêreld! God het ons afgesonder vir hom.