Aktiewe Ledemate

May 19, 2024    Petrie Spies

Jesus nooi sy volgelinge uit om op 'n klein manier by te dra tot die oplossing van probleme in die wêreld. Wanneer ons as klein deeltjies van sy liggaam ons deel bring, vorm dit iets groters in sy hande en kan dit groot probleme oplos en tot groot seën wees vir mense en hierdie wêreld. Wat is die een, klein deeltjie wat God vir jou vra om te doen of te bring?