'n Goeie Herder (2)

Feb 4, 2024    Petrie Spies

In hierdie tweede deel van Psalm 23, kyk ons hoe die Herder rus vir ons gemoed wil bring in die valleie van ons lewe asook in ons vrese vir die toekoms.