Verdieping
Feb 19, 2023 • Petrie Spies
Hoe diep kan ons gaan in ons verhouding met Jesus? 'n Vars ervaring met die Here lê altyd aan die ander kant van ons wat dieper in ons verhouding met Hom delf. Daar is egter 'n vyand van verdieping en ook vereistes te einde dieper te gaan in ons verhouding met God.
