Vernuwe

Feb 4, 2023    Petrie Spies

Kyk jy dalk na jou lewe en dit voel so gewoon? Smag jy soms na iets vars – selfs in jou geloofslewe? God bring varsheid op verskillende manier in ons lewe. Soms wil God iets nuuts kom doen in ons lewe of areas van ons lewe, maar Hy staan nie stil by wat in die verlede gebeur het nie en doen nie dinge op dieselfde manier nie. Ons gaan kyk na wat is nodig op vernuwing van God te beleef.