Aktiewe Geloof

Jan 2, 2022    Petrie Spies

In watter areas van jou lewe is verandering nodig? Wat kan gebeur as jou geloof in aksie kom in daardie areas en jy die Here vertrou vir dinge ver bo dit wat jy verwag? Wat kan gebeur as jou geloof in aksie oorgaan en mense verstom staan in 2022 oor die verandering wat God gebring het?

More From Nuwe Jaar