Skoon Gewete

Dec 18, 2022    Willie de Beer

Die Here Jesus wil vir ons rus gee, dis hoekom Hy ons uitnooi dat ons na Hom toe moet kom, maar dit is belangrik dat ons weet dat ons die Nodige Rus sal vind in die Here Jesus soos ons gehoorsaam is in Sy opdragte. In Deel 2 kyk ons na 3 areas waarin ons gehoorsaam moet wees om die Nodige Rus by God te vind.